Deel van die voorbereiding van ons bakkie vir die tog na Botswana was daar narstiglik gesoek na 'n klein luiperdjie wat as mascot moes dien.
Wat 'n soektog, tot ons op hierdie klein dingetjie besluit het. Kyk hoe mooi skoon is die katjie ...
BOTSWANA 2007
No comments:
Post a Comment